Dienste

cropped-Finkor-logo-2-1.jpg

KRY MEER AS NET ‘n BOEKHOUER. KRY GEMOEDSRUS.

Jy het ‘n innoverende boekhouer nodig wat die rugsteen het van ‘n finansiëledienste groep. Daarom is Finkor Boekhoudienste die regte keuse vir jou onderneming.

Ons bied akkurate, vriendelike diens en ons diensaanbod sluit die volgende in:

  • Bestuurstate
  • Finansiële State
  • Begrotings en Vooruitskatting
  • Finansiële Verslagdoening
  • Kontantvloei Beplanning
  • Statutêre opgawes aan SARS en Vergoedingskommissaris
  • Belastingklaringsertifikaat
  • BEE voorbereiding

 

 

Plot 309, Luiperd Street, Tierpoort, Pretoria